Successfully reported

The Tin Shack

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bring asb. jou eie houtskool en vuuraanstekers saam.
Rook is in die huisie verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die buitemeubels aan die einde van die dag met die voorsiende bedekking toegooi, sodat dit nie deur die mis beskadig of nat word nie.
Let asb. dat daar is 'n kort grondpad van sowat 1 km na die verblyf lei. Dit is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vasco Da Gama Drive, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a82d7e5a202ca8f3927743601c67730aa69479bce46ca9a0cc4655e0036284f786d0d1bd24d5b2029fdf4bbcf6542f2496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 11 Vasco Da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.751765035295 17.998309859772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang