Successfully reported
+58

The Tops Guest House

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunts Lane, Wilderness, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 268 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Tops Guest House is hoog geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan die riviermond en die inheemse woud. Dié gastehuis is in die kusdorpie Wildernis naby die strand geleë en is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorgverblyf. B&B-verblyf bied 4 en suite-slaapkamers. Al die kamers het see-uitsigte. Die gastehuis bied ook 4 selfsorg-ateljeewoonstelle wat deur breë skuifdeure lei na 'n dek met lieflike uitsigte en draagbare braaigeriewe. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, badkamer, kombuisie en sitarea. Daar is 'n uitvoubed.

Gaste kan 'n lekker piekniekmandjie pak en die 3 voëlskuilplekke besoek waar mens kan kyk hoe die visvanger vir vis duik. Gaste kan ook self in die rivier van die jetty af, óf van die strand af, visvang. Verder kan gaste op 'n kano vaar tot by die waterval en in die koel waterpoele swem. Die gastehuis is naby restaurante en 3 staproetes, en die area is ook ideaal vir gholfspelers, valskermsweef, fiets- en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juandre B
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklike, mooi en ruim akkommodasie. Mooiste uitsig, heerlike ontbyt en oom Tom het vir seker gemaak dat ons, ons baba en ons hondjie op ons gemak is...
Sien meer
Sep 2025
Michelle M
Gesin met tieners
5.0
Value for money. Lovely stay. Beautiful views and located near a shopping centre and restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
John E
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry! Was bitter lekker!
Mei 2025
Stefan M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte gasheer - oom Tom. Heerlik gekuier! Perfekte uitsig. Perfekte gasheer.
Mei 2025
Chrizelle B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike verblyf in die pragtige Wilderness. Ons het slegs een aand gebly by The Tops Guesthouse, maar dit was 'n baie aangename ervaring. Tom het o...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hunts Lane, Wilderness, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 268
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 268
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 268
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunts Lane, Wilderness, 6650, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0573b53ad297ea125489e791def87f5fdead880b4b7bed049686347a7d138692ca3e957d8006f49f13ef4165c2d7783d064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 268 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Hunts Lane Wilderness 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991896394584 22.575683815344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang