Successfully reported

The Venue and Guestrooms

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wessel W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Alles was netjies, en veilig. Goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2022

We stayed over in celebration of my sons graduation at the North West University. Our group enjoyed their stay. We used the braai facilities even though it rained and we still enjoyed it. The place was neat and tidy and easy to check in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paulus B
Kort verblyf
3.6
Apr 2022

Het gebruik gemaak van die verblyf weens werkvereistes. Daar was geen WiFi beskikbaar soos geadverteer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Kobi P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie gerieflik. Pragtige skoon kamers met baie gerieflike beddens. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
The Venue and Guestrooms
Hallo Kobi en dogter, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Lekker dag verder. Groete Reinette

Matthew G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Very comfortable room, no DSTV remote control. Very nice, comfortable bed. Very accommodating with arrival times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nf V
1 nag Saam met vriende
2.4
Sep 2019

Basiese akkommodasie. Sleutels was by sekuriteit gereed vir ons, soos gereël, dankie. Kan 'n goeie oorslaap-venue (een nag) wees, maar ongelukkig was los matjies vuil in die kamer en net omgedraai en die stortmatjie regtig vuil, so ook die stort.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ananda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Perfek vir vinnige oornagplek vir die werk. Netjies, skoon, gerieflik, baie veilig, baie stil, want ons was alleen. Maar meer vir besigheidsdoeleindes - nie vir 'n vakansiewegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Die geld werd vir 'n naweek weg. Kamers was netjies en skoon. So 'n lekker tyd gehad al was dit net vir een aand. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kiewiet Prinsloo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie netjiese plek ons sal beslis weer gaan oornag daar! Dit is 'n baie netjiese gastehuis. Ons sal beslis weer daar gaan oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff48890588f58fcccfc23844d3f3c01997b01f6d4d6eb784d1876955fd1dee33d7c75e3ccd45a910176ff9add9761fef050f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 The Venue and Guestrooms ON SITE Plot 833, Vyfhoek 2520 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.696324653478 27.132232636213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang