Successfully reported

The View

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker verblyf met alles wat nodig is. Baie lekker gebly met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzellé-Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons kuier was kort, maar lekker warm. The View is 'n lieflike plekkie! Ons het verskriklik lekker gebly en was met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will go back again. Perfect, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jannie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie lekker gebly sal verkies het as daar meer meubelment in eenheid is. Daar was een bedkassie, een klein tafeltjie vir koffie. Geen pakplek vir bagasie. Geen elektriese prop by ketel nie, gebruik prop langs bed op vloer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2020

Omring deur die voëls wat sing. Stil en veilige omgewing. Perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Goeie waarde vir geld. Gemaklik en privaat, eie ingang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66D Kerk Street, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3205d2f8d0e04cd0dcf8ea1d6c40c7043c389930276b13bf4884a4c2e07d8807cc8399f5882cf7f8e5c431b4f942a753a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 66D Kerk Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949260089637 22.470050299226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang