The Village Guest House
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1083 Regatta Road, Henley on Klip, 1962, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton.
Dié gastehuis bied pragtige en goed ingerigte kamers wat aan gaste se behoeftes sal voldoen, of hulle hier kuier vir sake- of vakansiedoeleindes. Die verskillende verblyfopsies sluit kamers, gesinseenhede en selfsorgeenhede in, elkeen met sy eie karakter en atmosfeer. Sekere kamers het lugversorging, 'n mikrogolf, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-kuberkolle. Elke kamer het ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Die gastehuis bied nie net gerieflike verblyf nie, maar ook 'n heerlike ontbyt wat die tradisionele spek en eiers, gebakte muffins of plaatkoekies, en tuisgemaakte konfyte insluit.
Ontbyt kan in die eetkamer of in die pragtige tuin geniet word. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar en tuisgemaakte aandete kan vooraf gereël word indien gaste by die gastehuis wil aansit vir ete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1083 Regatta Road, Henley on Klip, 1962, Gauteng
- Gaste dink The Village Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1083 Regatta Road, Henley on Klip, 1962, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang