The Water Wheel Wedding and Conference Venue
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off P34-4, Unnamed Road, Nooitgedacht Farm 388, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Water Wheel Wedding and Conference Venue is 'n rustige verblyf-, trou- en konferensieplek 27 km vanaf Kambula Battlefield buite Vryheid. Dit word deur 'n pragtige plattelandse tuin, skilderagtige damme en majestueuse berge omring en skep 'n rustige omgewing vir geleenthede en byeenkomste.
Verblyf word in verskeie eenhede met verskillende kapasiteite gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Hierdie verblyf spog met 'n skilderagtige troukapel en geleentheidslokaal met konferensiegeriewe. Gaste kan in die bekoorlike tuine met sitareas en 'n gazebo ontspan. Boonop is daar 2 damme waar gaste op 'n vang-en-vrylaat-basis vir swartbaars en tilapia kan hengel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off P34-4, Unnamed Road, Nooitgedacht Farm 388, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Water Wheel Wedding and Conference Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off P34-4, Unnamed Road, Nooitgedacht Farm 388, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang