Successfully reported
+14

The Whistling Duck Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Darter Street, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Whistling Duck Nest is 'n bekoorlike gastehuis in 'n landgoed naby die bekoorlike dorpie Witrivier.

Die huis is op die oewer van 'n klein dam geleë en bied verblyf in 3 dubbelslaapkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Die kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware.

Die gastehuis beskik oor gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n ruim patio wat oor die swembad en dam uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Kruger Nasionale Park, Longmere Dam, Witrivier Buiteklub en Laeveld Botaniese Tuin in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carike S
5.0
Heerlik gebly, baie dankie! Sien sterre.
Jul 2025
Brian M
5.0
Skoon, netjies, vriendelik. Alles was uitstekend.
Apr 2025
Lindie G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was vriendelik ontvang en het welkom gevoel. Die plek is veilig en netjies. Sal vir seker weer hier bly. Plek met die mooiste uitsig.
Sep 2024
Hendrik S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ontspan, veilig en rustig. Skoon, netjies en baie sentraal vir ons gewees!
Sep 2024
Anthony R
Gesin met tieners
5.0
Classy and value for money. Extremely safe, quiet, beautiful setting. The host is very welcoming and hospitable. For the price, it was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Darter Street, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink The Whistling Duck Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Darter Street, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d24743eecb5adfb226a2ff377880519e4549ec3613ff4da868f02c60bb5f24a3ac36444218f79c24c870d34d7a16bcf4524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 1 Darter Street Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.290071 30.996786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang