Successfully reported
+27

Theebos Self-Catering Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Theebos Self-Catering Apartment is in stil woonbuurt in Strand-Boord geleë. Die erf is aan die oewer van die Lourensrivier geleë en kyk uit op die Strand Gholfbaan. Dis net 5 minute se stap van die strand en 'n gewilde branderplankryplek af.

Die selfsorgwoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed op die tussenvloerkamer. Verder is daar ook 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Gehalte-linne en -handdoeke word gedurende jou verblyf voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang in.

Treehouse @ Theebos is 'n lieflike tuinwoonstel op dieselfde perseel wat slaapplek bied vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n dubbelkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Graeme A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, well worth it. Lovely stay! The apartment was lovely, and there was a lot of attention to detail. Just what we needed. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jo-riëtte O
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, knus, huislik en elke sent werd. Ja, dit was heerlik. Dis baie goeie waarde vir geld, huislik en knus ingerig. Dit was skoon, netjies, en daa...
Sien meer
Sep 2025
Vivian M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, neat, clean and friendly. We had a great stay, very clean and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Chriselda S
5.0
A little gem in Strand. Absolutely fabulous! Beautiful apartment and the host went out of her way to make me feel welcome and comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Amanda E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Alles wat hulle sê hulle bied en soveel meer. Fantasties in alle opsigte. Eienaar laat jou voel soos familie. Lieflike plekkie wat jou war...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Theebos Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc11355014a7c3d5b16c6af6762e082567b146096321e86e9a7bb13b55e48e9d7b0c92eef996249009bb5f7bef5883dc93601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 142 Grey Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.10112 18.82058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang