Successfully reported

Thesen Islands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

WiFi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Neem asb. kennis:
Die Thesen Island Huiseienaarsvereniging (TIHOA) het 'n BUPL (biometriese gebruikersbetalingsheffing) geïmplementeer. Gevolglik is daar 'n addisionele fooi
van R97. 00 per gas wat by die biometriese registrasie gehef sal word. Ten minste een gas in die groep is verplig om daarvoor te registreer en die genoemde heffing te betaal.
Enige bykomende gas wat registreer en die biometriese stelsel gebruik, sal ook die heffing per gas moet betaal. Passasiers hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groeplede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ingesluit word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L33 Lee Lane, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a0a99825101c7cdd976baa4aceb85c5233e8f6015b85b128f2416306c016426fc77d52b0ecf18154514240bbced96503c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 L33 Lee Lane Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046600677422 23.057562735985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang