@TheZoo
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Kilkenny Road, Parkview, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang