Successfully reported

This is It Apartment

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Lui asb. die klokkie met aankoms.
Maak asb. seker dat die hek agter jou toemaak wanneer jy in- en uitgaan.

Let asb. dat die verblyf op 'n kleinhoewe met grondpaaie is. Die paaie kan 'n bietjie van 'n uitdaging wees in die reënseisoen, van Oktober tot April, as jy in 'n baie klein kar of 'n sportsmotor ry.

Ongelukkig is daar beperkte Vodacom-opvangs en gaste moet eerder WhatsApp gebruik om te kommunikeer. Die gasheer sal tussen 08:00 en 17:00 na e-posse kyk.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 123 Luiperd Street, Tierpoort, Gauteng, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU5gqxgSBDTS12YeZyDbQBpUY3JjMBs7sYsTATCXwzhdmX700UY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 123 Luiperd Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.897438662289 28.412411168242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang