Successfully reported
+79

Thomas Ville By the Sea

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thomas Ville By the Sea is in Wildernis, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Wilderness Beach, valskermsweef vanaf Map of Africa, Wilderness Nasionale Park en Half Collared Kingfisher Trail insluit.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit die Villa selfsorghuis, Seashell Holiday wat troeteldiervriendelik is, woonstel, Oceanview Unit 1, Oceanview Unit 2 en Milkwood Unit in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, slaapbanke, badkamer met 'n bad, stort, of albei, 'n braai-area en sy eie privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad en braaigeriewe op die dek. Die eiendom het ook 'n rugsteunstelsel sowel as 'n omskakelaar in die geval van beurtkrag.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry en swem in. Dié verblyf is ook naby supermarkte, restaurante, 'n dokter en 'n apteek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sarina S
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer daar tuisgaan. Heerlik, skoon & netjies, veilig en baie naby aan die see.
Okt 2025
Michael K
5.0
Ons het net te kort gebly, sal definitief weer terug wees. Heerlik geslaap. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.
Mei 2025
Louisa O
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. This apartment was perfectly situated, within walking distance from the beach and town. Lucky was absolutely incre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Samantha M
Gesin met tieners
5.0
Perfect location, friendly and helpful staff and great facilities. Lucky was very friendly and helpful on arrival. The unit had everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Isaiah P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and peaceful. We had an amazing stay. They deserve all their flowers. The service was amazing and they really made us feel at h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henning Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 26 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thomas Ville By the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA155e657044f477a597158d9b4ddf0c3f06bcad019f147fb6624eadec80e2afafe6706dcad58a43132d16a72cc2fca7871fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 26 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995312076753 22.568968981504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang