Thomson's Accommodation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thomson's Accommodation is in The Vines, Constantia, 'n suidelike voorstad van Kaapstad, geleë.
Die eiendom beskik oor 1 dubbelslaapkamer met en suite-badkamer, 2 driepersoonskamers en 'n tuinkothuis met sy eie stoep-area. Elke dubbelkamer het sy eie balkon met wonderlike uitsigte oor die omliggende areas.
Gaste kan 'n komplimentêre basiese selfhelp-ontbyt buite geniet wat oor die swembad uitkyk. Die eiendom het veilige parkeerplek beskikbaar en WiFi-verbinding vir alle gaste. Die gastehuis het 'n kaggel in die gedeelde sitarea wat gedurende die kouer maande geniet kan word.
Ideaal vir gesinne wat vir ontspanning kom, sakereisigers, wittebroodgangers, en gesinne of pasiënte wat om mediese redes kom, aangesien ons reg oorkant Mediclinic Constantiaberg geleë is, met baie winkelsentrums in die omliggende area en naby baie toeriste-aantreklikhede soos die Constantia Wynlandgoed en Kirstenbosch Botaniese Tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Thomson's Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang