Thomson's Accommodation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thomson's Accommodation is in The Vines, Constantia, 'n suidelike voorstad van Kaapstad, geleë.
Thomson's Accommodation beskik oor 'n dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 2 tripelkamers en 'n tuinkothuis met sy eie stoep. Elke dubbelkamer het sy eie balkon met 'n pragtige uitsig oor die omliggende omgewing.
Gaste kan 'n gratis selfhelp-ontbyt buite geniet terwyl hulle oor die swembad uitkyk. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien. Die gastehuis het ook 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea waar gaste lekker kan ontspan.
Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, wittebroodpaartjies en familie wat by pasiënte in Mediclinic Constantiaberg oorkant die pad kom besoek. Daar is talle winkelsentrums en besienswaardighede soos Constantia Wynlandgoed en Kirstenbosch in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Thomson's Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Long Street, The Vines, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang