Successfully reported
+155

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Laksman Drive, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thorn Tree Bush Camp in die Dinokeng Wildreservaat in Hammanskraal, Gauteng, 'n malariavrye sone waar die Groot 5 vrylik rondloop. Dis 'n plek waar die ware natuurliefhebber die natuur se rustigheid kan geniet. Die sterre is helderder saans, die leeu brul, die jakkals blaf, die nagapie huil, die uil roep en die insekte sing baie meer as wat gaste dit al ooit in die nag gehoor het.

Verblyf bestaan uit 1 kothuis en 'n paar tentekampe.

Gaste kan net sit en ontspan om die privaat vuurput, na die sterre kyk, luister na die natuurgeluide en dit geniet om in die bos te wees. Daar is 'n groot swembad, asook 'n groot boma wat ideaal is vir aande voor 'n groot vuur wat omring word deur die natuurgeluide. Dit kan ook as 'n braai gebruik word om potjies op grootskaal te maak.

Daar is nie enige TV's in die kamp nie. Diegene wat nie graag 'n wedstryd wil mis nie kan nabygeleë restaurante en kroeë in die reservaat besoek wat met TV's toegerus is.

Daar is ook 'n winkeltjie waar gaste vuurmaakhout, ys, vuuraanstekers, roomys, versnaperinge, koeldrank en ander basiese items kan koop.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, stil, rustig en kos vir die siel. Sal weer gaan. Uitstekend en rustig.
Okt 2025
Bea V
Saam met vriende
5.0
Hot tub, bad en shower was amazing! Ons het dit verskriklik geniet. Dit was 'n baie lekker wegbreek!
Mrt 2025
Rose T
Saam met lewensmaat
5.0
The service was excellent. The staff was amazing. Thank you, Timothy. Our first experience sleeping in a tent was exciting. The tent ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Schalk Jnr J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek naweek. Ons het waarlik 'n goeie tydjie gehad.
Jun 2024
Albie B
Saam met vriende
5.0
Beste omgewing vir afskakel. Dit was 'n goeie ervaring en ons het die natuurlewe geniet. Vriendelike personeel was baie behulpsaam.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 41 Laksman Drive, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Laksman Drive, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb6d77a35f24c6b8cda1a709b591b5e6383ed60a6aca420c7d65adfa20f9cf980c5c0e6bede5f306f419f3bb0413df5fd14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 41 Laksman Drive Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.373508662165 28.402807116508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang