Thota Lodge Weaver Bird
Beskrywing
Ideaal geskik vir 2 volwassenes en 1 kind, is hierdie kamers gemaklik gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, sowel as 'n matras slegs vir kinders. Die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, 1-plaat induksie kookplaat, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die eiendom navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen rook van enige aard word binnenshuis toegelaat nie, insluitend vapes en sigarette.
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek en geraas is verbode. Geen ekstra gaste sonder vooraf reëling nie. Gaste wat ongeregistreerde besoekers bring, sal 'n fooi van R650 gehef word.
Enige skade aan of verplasing van eiendom sal aan die gas gehef word. Gaste sal die volle vervangingskoste gefaktureer word gebaseer op die prys van die item ten tyde van die skade.
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs beperk is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R380, Farm 703 Portion 17, Kalahari, 8490, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang