Successfully reported

Three Sisters Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Alison A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

A home away from home. You were amazing! Our hostess was amazing! We were so lost as we took a gravel road and ended up checking in three hours after check-in. She guided us to their farm and kept checking with us on the phone if we were okay! This really made my evening so special! She stayed up and waited for us! Super special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte oorslaapplek tussen die Kaap en Bloemfontein. Pragtige sesde-generasie familieplaas wat letterlik aan drie susters behoort. Ons het lekker rondgestap. Werkende plaas met die boerbokke wat tans lam, die nuwe bokkies is te oulik. Rustigheid en kalmte soos net 'n karooplaas kan gee. Baie lekker water, mens kan net aanhou en aanhou drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Super gasvry. Baie lekker. Almal het uit hul pad gegaan om dit gerieflik en lekker vir ons te maak. Ek beveel hulle graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker bly. Julle gasvryheid was so lekker. Dankie vir die welkom gevoel op julle pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal weer daar oornag. Nicolette was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terrance P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A stukkie geskiedenis van Suid-Afrika. Ons het nie lank gebly nie, maar ek dink ek sal daarvan hou om volgende keer 'n bietjie langer te bly en 'n bietjie op die plaas rond te kyk. Ons was mooi verwelkom en baie gou in geboek. Die geskiedenis van die plaas in die kamer gids was 'n lekker slaaptyd lesie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely. Loved the place, beautiful and lovely dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies met vriendelike diens. Lekker gebly. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie lekker oornag na 'n lang dag. Net soos ons kan onthou van vorige oorslaap. Gasvrou vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The room was very spacious and well equipped, clean and in good working order. Friendly reception upon arrival. Shared wonderful stories of the farm history with us. We felt the serenity of the farm refreshing and relaxing. Early morning birdsong and farm activities make one want to stay for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang