Successfully reported
+94

Three Sisters Guest Farm

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Sisters Guest Farm is 900 m van die N1 en bied rustige oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas onder aan die bekende Drie Susters-heuwels. Hierdie is die oorspornklike plaas Three Sisters waarop die benkende landmerk van die drie koppe is. Dit is die ideale opsie vir reisigers omdat dit so naby die N12 is wat na Victoria-Wes en Kimberley.

Hierdie gasteplaas bied slaapplek aan 2 tot 5 gaste. Die meeste kamers het enkel- en driekwartbedddens terwyl sommige kamers dubbelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Alle linnegoed en badhanddoeke word verskaf, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke kamer het ook 'n koffiestasie, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 6 het egter 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n tafel en stoele.

Alle kamers het toegang tot 'n braai-area met braaitoerusting. Gaste het toegang tot die pragtige, groot tuin en die swembad. Verskeie plaasdiere sal gereeld hul verskyning maak en gaste kan ook draf of fietsry op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alison A
Gesin met tieners
5.0
A home away from home. You were amazing! Our hostess was amazing! We were so lost as we took a gravel road and ended up checking in thr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Wynand T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oorslaapplek tussen die Kaap en Bloemfontein. Pragtige sesde-generasie familieplaas wat letterlik aan drie susters behoort. Ons het lekker ro...
Sien meer
Sep 2025
Louis D
Gesin met tieners
5.0
Super gasvry. Baie lekker. Almal het uit hul pad gegaan om dit gerieflik en lekker vir ons te maak. Ek beveel hulle graag aan.
Aug 2025
Jolene C
Besigheidsreis
5.0
Lekker bly. Julle gasvryheid was so lekker. Dankie vir die welkom gevoel op julle pragtige plaas.
Mei 2025
Barbara B
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar oornag. Nicolette was baie vriendelik en gasvry.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Three Sisters Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang