Thronwood Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste gebruik Thornwood Lodge-geriewe op eie risiko en voldoen aan die aanspreeklikheidsklousules.
Geen brande word buite die boma toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat sonder vooraf toestemming nie. 
Nie meer as 4 gaste per chalet nie.
Troeteldiere word op versoek toegelaat. 
Kontak asb. die personeel met enige breekskade of hulp en bystand benodig.
Alle linne word voorsien behalwe swemhanddoeke.
Die breekskadedeposito en balans moet aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 17 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 14 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: Farm 19 Diepdrif Road, Cyferfontein, Mabula District, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang