Successfully reported
+24

Thukela Resorts

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die gebied is oorwegend landelik en boerdery is 'n manier van lewe vir baie wat hier woon. 'n Ideale wegbreek vir paartjies wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 Chalets en 3 Rondawels. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die De Deur-vlooimark in wat elke Saterdag in Cross Road gehou word en spog met 'n aansienlike aantal stalletjies. Die De Deur Afslaers is langs die mark geleë, vir diegene wat belangstel om na die veiling van vee en huishoudelike goedere te kyk nadat hulle deur die stalletjies gekuier het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Lungisa L Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGIzNDNlLTQxNzUtNGI4ZS05Yzk3LTZlNjhmOGI3NjQyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Plot 36, Polly Road De Deur 1884 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.507427504406 27.92117357254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang