Thukela Resorts
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom van die stad.
Verblyf word in 5 chalets en 3 rondawels gebied. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Die De Deur Vlooimark in wat in Cross Road elke Saterdag gehou word, en spog met 'n hele aantal stalletjies. Die De Deur Afslaers is langs die markie geleë vir diegene wat wil kyk hoe diere en huishoudelike goedere opgeveil word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lungisa L Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Polly Road, De Deur, Sedibeng District, 1884, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang