Thyme and Again B & B
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
In die hartjie van Estcourt, is Thyme and Again B & B 'n luukse gastehuis wat gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde verblyf soek.
Die gastehuis bied 16 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan ontbyt in die gemeenskaplike eetarea geniet, en heerlike tuisgemaakte maaltye is beskikbaar by die restaurant op die perseel, Breeze Café, wat ook 'n speelplek vir kinders het.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gemeenskaplike buite-eetareas is beskikbaar vir gaste om te ontspan en te sosialiseer. Estcourt Gholfklub is net 1 km weg, terwyl Wagendriftdam 8.5 km van die eiendom af is. Met veilige parkering op die perseel kan gaste 'n rustige nag en maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 83 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang