Successfully reported

Tidal Pools Self-catering Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Miranda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Mooi uitsig, gerieflik naby die see. Baie lekker naweek gehad saam familie. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Defnitief 'n winter special die moeite werd. Baie lekker gebly en gekuier. Graad asb die televisie op na 'n smart televisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelle B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was perfek, ons was 'n groot groep en kon heerlik saamkuier. Mooiste uitsig. Dit was absoluut fantasties vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël D
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Lekke gekuier. Dit is baie nice plekkies. Die beddens en sitkamerbanke is baie hard op die liggaam. Ten minste 'n pan wat nie alles laat vas sit. Daar was 'n probleem met water. Die sewage reuk wat sterk deurkom as die kraan oopmaak. Moes maar stort en tande borsel in water wat glad nie aangenaam was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Tidal Pools Self-catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoering. Daar was 'n probleem met die riool en soos met julle bespreek het, het ons probeer om 'n loodgieter onmiddellik te kry (laat Vrydagmiddag). Die vroegste wat 'n loodgieter kon kom, was die Maandagoggend. Ons sal na die matrasse kyk, want hulle is onlangs vervang. Die pan is vervang. Groete

Johanri E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike. Armand het uit sy pad gegaan om ons te help, en ons waardeer dit opreg. Tidal Pools het ons stoutste verwagtings oortref en ons beveel dit ten sterkste aan. Dis 'n hanetreetjie van die see af en ons hele ervaring daarvan was uit die boonste rakke. Weer eens, baie dankie Armand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Awesome. Stunning view and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaune M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

The place is a little dated, so if you're looking for top-class stunning, this is not for you. If you are looking for down-to-earth, honest (what you see is what you get). Great! Go ahead and book! Proximity to the sea is amazing and the view with the sounds of waves crashing can't be beat. My only recommendation is for the site to highlight/emphasise that there is nothing other than cutlery and beds. I only saw in the body of everything after booking there is no bedding supplied etc. But after all is said, it is a back-to-basics unit that delivered all we needed for our stay. Also a reminder email with a reminder of what is "needed "(bedding/towels etc.) with a map possibly would be a good idea?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armand
Tidal Pools Self-catering Apartments
Thank you for your response. All the detail was provided to you prior you making the deposit. A reminder email was was also sent from our office to you detailing what was required as well as a map directing you to our office.

Jannette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Uitsig was mooi, maar sal nie weer daar gaan bly nie. Uitsig was wonderlik. Ons het met motorfiets gery en was teleurgesteld toe ons hoor ons het reeds betaal en beddegoed word nie verskaf nie. Nogal problematies as jy met motorfiets toer. Fotos wys beddegoed (om dit mooi te laat lyk volgens eienaar) maar direk nadat jy betaal het vind jy uit daar is nie beddegoed nie. Verander die fotos na fotos sonder beddegoed asb, dit skep wanindruk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Armand
Tidal Pools Self-catering Apartments
Ek is baie jammer, maar u kommentaar is verkeerd. Voordat u 'n sent betaal het, was u in skrif in kennis gestel dat daar nie beddegoed is nie. U is welkom om u korrespondensie na te gaan. Ons kan nie verantwoodrdelik gehou word indien u nie die inligting wat u ontvang het nie kan of wil lees nie. Ons het u ook opgegradeer na 'n beter en duurder eenheid sonder enige ekstra kostes. U metgesel het tydens en met kul vertrek ons hartlik bedank vir die lieflike plek. Stel voor jy lees die inligting wat u ontvang voordat u kommentaar wil lewer wat nie waar is nie.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 225

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c37834c8d9020b1152708d766c1dc4db235e8b692479102ee4abf3878d9eb79fc08705678384c36a65892c5528fdcb5e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432714769427 21.332601656731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang