Successfully reported

Time & Again

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helene V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Comfortable, well located, well furnished, friendly. My stay at Time & Again was most comfortable. I appreciated having off-street parking, the view into the garden, and room amenities were well appointed. I was pleased to find a nice place to stay a short walking distance from the guest house where the rest of my group were staying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goeie waarde vir geld, met onverwachte ekstras en luukshede. Baie, baie lekker. Die woonstel is baie goed ingerig en hulle weet wat nodig is om aan al die behoeftes van hul gaste in oormaat te voldoen. Die koek en beskuit was 'n groot bederf. Daar is baie spasie vir alles, van veilige onderdak parkering en in die woonstel. Ons het baie vriendelike ontvangs gehad en 'n fantastiese nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hakeem F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Clean, petite, well centred and safe. The day we arrived it became rainy and cold. The place is very cosy and well heated. Loved the fact we could bath and get warm very fast. Our host was well informed and very friendly. We stayed 1 night and wish we had stayed a few more nights in the cosy place we were.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiela S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gasvry, vriendelik en lekker. Beste nog! Die vriendelikheid, die gasvryheid, die diens. Dadelik welkom gevoel en hulle loop die ekstra myl om alles lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent stay. An excellent stay with Vaughn and Margo going out of their way to accommodate us and our needs. Clean, spacious, well appointed and just generally very good all round!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sommer 'n lekker bederf! Time & Again was fantasties. Die kamers en badkamers was baie netjies en die kombuisie het alles en meer wat jy nodig het. Ons is ekstra bederf met sjokolade op die bed, kolwyntjies en 'n paar yskasgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Een van die gastehuise wat ek definitief weer sal gebruik. My verblyf was heel aangenaam. Ekstra waarde vir geld in die vorm van koffie/tee/moer koffie, melk, beskuit, ontbytpap, sappie, melk en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

You'll want to stay "time and again". We loved our stay at Time & Again - the accommodation was safe and quiet enough, had everything we needed, and we were blessed with the great little extras provided (tea, coffee, rusks, breakfast) which was completely unexpected. Vaughn is an amazing friendly host who is more than happy to help with anything you need. We would highly recommend the accommodation and gladly stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en rustig. Ons het heerlik gebly. Geleë in 'n mooi, stil deel van die dorp. Pragtige tuin met swembad en braaigeriewe, en die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bergman Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4852773b16e21af961f719b3df2411879d2ce64d4632265b8655658124299b3c172bab3f2b8c319d10dc2810e8824af9e7ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 75 5 1 5 7 Bergman Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.364904101129 19.308344228656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang