Successfully reported
+68

Time Out

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gey Van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Time Out bied knus oornagverblyf in Yzerfontein, net 700 m van die strand af. Hierdie akkommodasie is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n strandwegbreek langs die Weskus.

TimeOut1 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond en 'n eetarea. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix, Showmax en DStv waarvoor gaste hul eie intekeningbesonderhede kan gebruik. Privaat braaigeriewe is op versoek beskikbaar en gaste het toegang tot toesluitparkeerplek.

Time Out 2 is ideaal vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede gebruik 'n 5kw rugsteunstelsel om onaangeraak te bly deur beurtkrag. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die leefarea het 'n binnebraai-area en 'n sitkamerstel waar gaste kan ontspan. Die skuifdeure lei na die privaat tuin met 'n Jacuzzi en 'n buitebraai-area. 'n TV met Netflix, Showmax en DStv is beskikbaar en gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede gebruik om toegang tot hierdie stroomdienste te kry.

Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel in geval van beurtkrag. toesluitparkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 7 Gey Van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gey Van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2289b4534fb748a4e639d62c8f5a52aaa88882f0905246842f8e14f8aae4aa45dff37fff92aadc1a5e16dad3ec990b9234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 Gey Van Pittius Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.346673280764 18.161710177979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang