Tinkers Lakeside Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Verblyf en 'n sjef.
Huisreëls
Tinkers Lakeside Lodge hef slegs die koste van kos en drank + 'n 15% bybetaling. Die sjef se dienste is by die prys ingesluit. Alternatiewelik kan gaste hul eie kos saambring wat die sjef kan help voorberei.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Dagama Lake Estate, Dagama Dam, White River/Hazyview, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang