Successfully reported

Tiny Home on Broadway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Enrique C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Gemaklik, netjies en goed opgepas. Tiny Home on Broadway bied alles wat mens soek en nodig het in terme van verblyf. Die kamer is baie netjies en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik. Mens kan letterlik nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent! A comfy tiny home with everything you could possibly need. Would recommend to anyone. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Baie rustige area en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie, baie lekker gebly. Perfekte verblyf. Sien sterre. Dit was die perfekte blyplek. Ons het heerlik gebly, die huisie is goed ingerig met alles wat nodig is. Silwerskoon en pragtig! Dit is wat ek noem "cosy". Een van die beste plekke waar ek nog oornag het. Baie, baie dankie. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Besonders netjies. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sofia N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Home away from home and we found it in Tiny Home. Absolutely beautiful. The host is great. The place is sparkling clean and there is so much peace and tranquillity in Fernglen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig, gasvry, professioneel. Ons het heerlik gebly. Ons gaan vir seker weer by Tiny Home tuisgaan. Tiny Home het uit hulle pad gegaan om ons te help (wat buite hulle verantwoordelikheid was).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die plekkie is klein maar meer as voldoende vir 2 mense. Ons het baie lekker gebly. Alles is so skoon en goed georganiseerd. Die gasvrou is sorgsaam sonder om inmengerig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugoryn V
Lang verblyf
4.6
Mei 2024

Wonderlik. Ek het alles gekry wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mxolisi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Not 100% comfortable because of the space, bedroom is cramped. The stay was good and the place is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clarise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Broadway Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47ffe658173bc588cac8c1edb18f45614d1887f4a4c01b2addd32c2c8f430f1439ebfe5a90416f0bf83b71c0f5a7459ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Broadway Avenue Fernglen 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.952003487916 25.5408926331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang