Successfully reported

Tiny Home on Broadway

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ons sal dit waardeer as gaste die eiendom in dieselfde skoon toestand hou as wat hulle dit met aankoms gekry het.
Geraas word nie later as 21:00 gedurende weeksdae en 22:00 oor naweke toegelaat word nie.
Troeteldiere word toegelaat teen 'n ekstra fooi. Die eienaars sal verantwoordelik gehou word vir enige skade.
Maak asb. seker dat troeteldiere nie die linne, meubels en matte beskadig nie. 'n Matras en bakke vir kos en water is op versoek beskikbaar en onderhewig aan beskikbaarheid.
Drankies en versnaperinge in die kamer is teen 'n ekstra koste beskikbaar en die betaling kan voor vertrek in die eerlikheidsboksie gesit word.
Wasgoedgeriewe is nie beskikbaar nie, maar daar is 'n wassery langs die pad of wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word.
Gaste moet hulle daarvan weerhou om hoëkraggebruik-toestelle tydens beurtkrag te gebruik, aangesien die verblyf gedurende hierdie tyd sonkragbatterye gebruik. Hoëkraggebruik-toestelle sluit die mikrogolfoond, haardroër en 'n oond in.
Gaste moet die alarm aktiveer wanneer hulle die eenheid verlaat.
Die volgende word voorsien: handdoeke, linne met ekstra komberse, seep, toiletpapier, 'n haardroër, 'n stomer vir klere en 'n braai op versoek.
'n Skoonmaakdiens word twee keer per week voorsien vir besprekings van 7 dae of langer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Broadway Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47ffe658173bc588cac8c1edb18f45614d1887f4a4c01b2addd32c2c8f430f1439ebfe5a90416f0bf83b71c0f5a7459ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Broadway Avenue Fernglen 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.952003487916 25.5408926331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang