Successfully reported
+49

Tiny's Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tiny's Getaway is in die gewilde branderplankrydorp, Jeffreysbaai, net 1,3 km vanaf die strandfront geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4 wat hierdie deel van die Wildekus besoek.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n eerste en tweede verdieping en daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer op elke verdieping. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en die badkamers het bad- en stortgeriewe.

Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Die leefarea in elke eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n tuin of 'n balkon met 'n see-uitsig.

Elke eenheid het 'n slim-TV met 'n stroomdiens. Gaste kan hul eie besonderhede gebruik om in te teken. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tiny's Getaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae765ddf724c5cb896656ae358cd7ed65c9b094b96c43f42f597a17a71f77077b473b02a49f643065405682c39988dde6048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Wonderboom Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016355439619 24.920854934089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang