Successfully reported

Tiny's Getaway

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Patrick F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Groot vertrekke in 'n veilige area. Baie lekker gebly. Die kinders het veral die tuin geniet waar hulle kon speel. WiFi met 'n smart TV, groot dubbeldeur yskas, elektriese- en gasstoof en al die ander toebehore wat jy nodig sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari N
Lang verblyf
4.6
Des 2018

Baie lekker huis! Groot plek met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly by Tiny Palace. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Daar is genoeg badkamers en 'n lekker groot yskas. Daar is 'n baie mooi uitsig. Dit is 'n baie lekker plek vir mense met kinders. Die huis is in 'n cul-de-sac, so van die kinders het krieket gespeel en ons kinders het fiets gery. Ons het regtig die plekkie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae765ddf724c5cb896656ae358cd7ed65c9b094b96c43f42f597a17a71f77077b473b02a49f643065405682c39988dde6048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Wonderboom Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016355439619 24.920854934089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang