Tiny's Getaway
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tiny's Getaway is in die gewilde branderplankrydorpie Jeffreysbaai geleë en is net 1,3 km vanaf die strandfront geleë. Dit is ideaal vir gesinne wat hierdie deel van die Wildekus besoek.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n eerste en tweede verdieping, elk met twee slaapkamers en 'n badkamer wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met bad- en stortgeriewe.
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die leefvertrekke van elke eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tuin of 'n balkon met 'n see-uitsig.
Elke eenheid beskik oor 'n slim-geaktiveerde TV met stroomgeriewe. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Gaste kan veilige parkeerplek en gratis WiFi geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Tiny's Getaway het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang