Successfully reported

Tismaree Guestfarm

Gesinskamer vir 4
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers het slaapplek vir 4 en het dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke voorsien en ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer vir 7
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n groep of 'n gesin en het 'n dubbelbed en 5 enkelbeddens. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en linne en handdoeke word voorsien. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra kostes beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

7

5 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietoog 633, Rietoog, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp24vDVo7A6KzazamsZnC6G22iGXtv9Xi5zgLQYheojgbVTb4lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Farm Rietoog 633 Rietoog Hardap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -23.98304719928 16.565365791321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang