Titanic View - Place of Peace
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Titanic View is 'n ou Sandstone Manorhouse wat sy majestueuse uitsigte oor Titanic Rock en die omliggende berge deel. Die outentieke Japannese tuin bied totale rustigheid aan elke besoeker. Met 3 privaat kothuise, net 'n paar minute se stap vanaf die dorpsplein, kan gaste die rustigheid van die dorpie Clarens geniet.
Elke kothuis is toegerus met 'n slim-TV, onbeperkte WiFi, 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, lugversorging en paneelverwarmers.
Die eiendom het 'n sonpaneelstelsel sowel as 'n omskakelaar wat verseker dat die krag tydens beurtkrag aan bly. Die eiendom het ook bykomende gefiltreerde watertenks. Die kamers word elke oggend op versoek gediens.
Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Die pragtige tuin bied lieflike piekniekplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Manie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Titanic View - Place of Peace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 347 Van der Merwe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang