Tjailatyd Bush Camp
-
Kapasiteit: 24 persone
16 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, Off the R734, 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Vanaf R16 500 per nag (plek vir 24)
Beskrywing
Tjailatyd Bush Camp is op 300 hektaar-bosveld in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat geleë, net 55 km buite Pretoria. Dié kamp word slegs as 'n groepvenue bespreek en is ideaal vir groot familiewegbreke, spanbougroepe en privaat funksies.
Die kamp is geskik vir 16 volwassenes en 8 kinders. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 4 van die slaapkamers het elk 'n slaapbank vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n sitarea met 'n TV, asook 'n lapa met 'n ingeboude braai en swembad.
Tjailatyd Bush Camp het ook 'n konferensiesaal met lugversorging vir sakekonferensies en spanbouwegbreke. Wildritte kan ook met een van die wildkykers gereël word. Gaste word by die lodge opgelaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 2
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 2
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dinokeng Game Reserve, Off the R734, 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Gaste dink Tjailatyd Bush Camp het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 24 persone
16 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Game Reserve, Off the R734, 11.7 km from Hammanskraal, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang