Toekoms Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Toekoms Inn is 'n knus selfsorgkothuis op 'n plaas net buite Aliwal-Noord op die N6. Die kothuis is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kothuis het ook 'n koffiestasie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en slim-TV met Netflix, Disney Plus en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nodette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Toekoms Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Buffelsvlei, House, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang