Tonquani Cottage 2
Beskrywing
Die Tonquani Kothuis 2 is 'n kothuis van 80 m² met twee slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n ontbyttoonbank, 'n koffiestasie en 'n sitkamer wat oopmaak na 'n patio met skaduryke en sonnige areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ekstra slaapplek vir 'n kind onder 10 jaar kan teen 'n ekstra koste gereël word.
1 maand se kansellasiekennisgewing geld vir besprekings tussen 15 Desember en 15 Januarie.
Partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Cherry Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang