Town Lodge Waterfall, Midrand
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 276 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Montrose Road, off Bekker Road, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
- Vanaf R1 281 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Waterfall Midrand is slegs 15 minute vanaf die Sandton-middestad geleë, 5 minute vanaf Midrand se Waterfall-gebied, met die Mall of Africa en die Gautrain Midrand-stasie. Dit is ook naby baie groot konferensielokale soos die Gallagher-konferensiesentrum en die Kyalami-uitstallingsentrum.
Die hotel met 118 kamers bied 'n aantal kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Aangrensende gesinskamers is ook beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis. Gratis WiFi word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Hotelgeriewe sluit in 24-uur-ontvangs en inklokdiens. Geniet 'n stewige en gesonde ontbyt, middagete en aandete in ons eet-in restaurant, neem 'n duik in ons sprankelende swembad, neem 'n selfie op die sonstoele en geniet heerlike skemerkelkies in die skemerkelkie-kroeg, 'n 24-uur-verkoopsmasjien vir versnaperinge en drankies, wasgoed en droogskoonmaak op dieselfde dag, en aangelegde tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Montrose Road, off Bekker Road, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
- Gaste dink Town Lodge Waterfall, Midrand het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 276 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Montrose Road, off Bekker Road, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang