Townside Estate Unit 8
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 B Residence Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Townside Estate Unit 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Ladysmith. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle hierdie dorp kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n lessenaar, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 B Residence Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 B Residence Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang