Tranquil Retreat Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Suikerbossirkel Street, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R945 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tranquil Retreat Gastehuis is geleë in die rustige voorstad Veld En Vlei in Richardsbaai, ideaal geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Richardsbaai Lughawe is slegs 6 minute se ry weg.
Die gastehuis bied moderne kamers toegerus met 'n slim-TV gelaai met Netflix en YouTube, gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike eet- en leefarea met 'n platskerm-TV. 'n Stewige ontbyt of aandete kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word. Vir gerief is daar 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, maaltydvoorbereidingsarea en 'n gedeelde yskas in die eetarea. 'n Strykyster en 'n strykplank is op aanvraag beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Boardwalk Inkwazi Winkelsentrum, net 10 minute weg, met restaurante, kafees en kleinhandelwinkels. Vir gholf-entoesiaste is Richardsbaai Driving Range en Mzingazi Gholflandgoed binne 14 km. Gaste kan ook die nabygeleë strande geniet, insluitend Two Mile Beach, Five Mile Beach en Alkantstrand Beach, almal binne 'n 20 minute-rit. Mzingazi-meer is 5.5 km weg, terwyl die Zululand Yacht Club slegs 11.5 km van die eiendom af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Suikerbossirkel Street, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Suikerbossirkel Street, Veld En Vlei, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang