Tranquilitee
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Simbithi Eco Estate is 'n baie veilige landgoed met toegangsbeheer, wat met aankoms vir gaste gereël sal word. Slegs diegene ouer as 18 kan hektoegang ontvang.
'n Skoonmaakdiens word voorsien. Vir ekstra ure, wasgoed, of 'n kinderoppasser kan reëlings direk met die skoonmaakdame getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jackal Berry Lane, Simbithi Eco Estate, 4390, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang