Tranquility
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 800R2 534 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Tranquility is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die kanaal in Port Owen in Velddrif, 'n kusdorp aan die Weskus, geleë is. Velddrif is op die R27, net 150 km van Kaapstad af. Die huis is op die water geleë, met direkte toegang tot jou eie jetty.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is slaapplek vir 12 gaste in totaal. Die 2 boonste slaapkamers het hul eie balkonne met uitsigte uit die kamers en van die balkonne af. Vier van die en suite-badkamers is volledige badkamers en 2 het net 'n bad of net 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eetkamertafel het gemaklike sitplek vir 12 gaste. WiFi is beskikbaar.
As jy by die stapeldeure uitloop tot op die patio is daar 'n braai-area en 'n sitarea. Daar is ook 'n sonnige binnehof agter die huis met 'n swembadjie wat beskut is teen die wind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Clifford Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang