Successfully reported

Tree Top Cabin @ Timeless Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Melane P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rus vir jou siel, dankie vir die wegbreek. Baie lekker gebly, dankie. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmalebati N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Our stay was perfect and we are thinking of coming back again. My stay at Timeless Farm Tree Top Cabin was good and we would recommend it to someone else. What we saw in the pictures was what we found, and we are thinking of coming back again during the rainy season, but the WiFi is not good as it always doesn't have network.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzanilufuno M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful and romantic. Our experience was amazing. No words can capture our experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizahn D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Asemrowend en so rustig. Ons het baie lekker gebly en die plek het regtig een van die mooiste liggings met die geluid van die rivier en watervalle. Voel mens net die rustigheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Good and relaxed. It would be good to have security visibility. Our stay was super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Koketso L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Good, the place is nice. It was very nice, but the cabin is not clean, including the top hot tub, which was full of insects.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eugeny H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2025

Not recommended. Cabin not well maintained; external environments untidy. Cabin not worth the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus vir die siel. Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Die huisie was pragtig, mooi uitgelê en het alles gehad wat 'n mens nodig mag hê. Die uitsig was fantasties, dit het gevoel of 'n mens deel van die natuur was, en die waterval se geluid was wonderlik om na te luister. Ons sal vir seker weer daar tuis wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Our visit was incredibly peaceful and the view just blew our minds. My husband and I couldn't have asked for a better place to spend our anniversary. Everything was perfect, the location, the view, the sound of the waterfall, the cabin, the atmosphere. We had an amazing time and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lush, calming, beautiful, clean. Super neat, clean, and peaceful! The cabin had all the kitchen supplies we could have wanted, including a coffee plunger (super important, right?). You can hear the waterfall, which is amazingly soothing. The hot tub takes a very long time to heat up, so get it started as soon as you arrive (in winter, more than 8 hours). Absolutely wonderful stay and well worth the money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie-Claire Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 629
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 629
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 629
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R528, Timeless Farm, Georges Valley, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8752a06c527ebee3085b071e9b1e2c430ab04b57a9eb2e2ad6374f655af9bcf203debede9ab31eba2e26a6dd27a917323b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 629 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R528 Timeless Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -23.961600601022 30.006850669963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang