Successfully reported
+22

Trendy Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 York Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Trendy Apartment is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad en is die ideale basis vanwaar gaste die lewendige woonbuurt kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook slaapplek vir nog 'n gas op die slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.

Gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer en veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie woonstel is deur talle kafees en restaurante omring, en spog met 'n verskeidenheid eetopsies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 91 York Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trendy Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 York Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9919259df3a836d6ae505ffdd3a1bf2c2faf5b0fd515bed27fbecac0273439efae3f3b93d6fbd6b67319252e294c972528be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 91 York Road Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908589849037 18.410215922754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang