TrendyBliss Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TrendyBliss Guest House is 'n warm en luukse huis-weg-van-die huis in Northam Town. Dit is gerieflik geleë 700 m vanaf die Northam-kompleks, 16,9 km vanaf Swartklip, en 18,1 km vanaf die Amandelbult-kompleks. Die nabyheid daarvan plaas dit binne bereik van 'n verskeidenheid mynbedrywighede in die gebied.
Verblyf word gebied in dubbelkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer bied oorgenoeg kasspasie, 'n werkspasie, lugversorging en beskik oor 'n slim-TV met toegang tot komplimentêre WiFi. Die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in die rustige atmosfeer van 'n gevestigde salige tuin en swembad. Privaat en veilige parkeerplek word voorsien vir ekstra gerief en gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mulalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Gaste dink TrendyBliss Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang