Trengwainton Khayalethu Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trengwainton Khayalethu Cottage meng rustieke bekoring met moderne geriewe in die pragtige en mistieke Hogsback. Die kothuis spog met 'n 5 ha-tuin met asemrowende uitsigte en pragtige landskappe. Voëls en skoenlappers besoek dikwels die inheemse plante. In die winter kan 'n mens sneeu sien en in die somer is die blomme, vrugte en sonsondergange op hul mooiste.
Die bekoorlike kothuis is onafhanklik van die nasionale krag netwerk, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasoond en -stoof, mikrogolf, yskas en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n kaggel in die sitarea en gratis hout word voorsien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n stoep en 'n groot tuin met 'n dam waarin hulle kan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang