Successfully reported
+19

Trewennan Main House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Trewennan Main House is 'n selfsorghuis met 'n grasdak in Hogsback, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit spog ook met 'n binnenshuise kaggel. 'n TV met 'n DVD-speler en leesboeke is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Trewennan Main House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Trewennan Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOGRmMWUxLTg1YmQtNDJkOC1iNzE4LWQ1ZTg2YjI0NzBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 6 Trewennan Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.595075562773 26.930345172353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang