Successfully reported
+19

Tropical Beach Boutique Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 763 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tropical Beach Boutique Guest House is in Shelly Beach op 'n strandfront geleë. Die plantegroei is tropies en welig en 'n koel blaredak van bome omring die instansie.

Verblyf by Tropical Beach Boutique Guest House bestaan uit 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n koningingrootte-, koninggrootte- óf 2 enkelbeddens op versoek. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Van die kamers lei na die swembad en tuinarea.

Gaste kan langs die swembad ontspan wat deur 'n tropiese tuin omring word of gebruik maak van die boma-area met braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 763 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tropical Beach Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 763 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbR1EcQbhiJbG0oFwMicOfz7sYlc7PHQ0yDqaJXbAMhOc4DSTPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 763 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.79614 30.418292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang