Successfully reported
+116

True North

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

True North is 'n sonkrag-aangedrewe gastehuis geleë teen die rotsagtige kuslyn van Sandy Point Beach Estate, 'n sekuriteitslandgoed langs die kuslyn van St. Helenabaai. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is 'n ideale toevlugsoord vir vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 luukse woonstelle wat ten volle deur sonkrag aangedryf word, geleë 37 m met sonkrag vanaf die seestrand, met privaat ingange en uitsigte oor die see vanaf die privaat balkonne. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbel- of koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers het 'n stort. Hoë-end linne en luukse handdoeke word voorsien asook strandhanddoeke.

Die oopplan-kombuisies is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, elektriese eierstoof, lugbraaier, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie en suiker word voorsien. Ocean 1 en 3 het 'n TV met DStv en WiFi. Ocean 2 het 'n TV met Netflix en WiFi. Daar is 'n rooksensor in al die eenhede. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat daar 'n Nespresso-koffiemasjien vir alle gaste beskikbaar is. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en sitarea op die perseel.

Doendinge wat gaste in die area kan geniet, sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shane M
Saam met vriende
5.0
Peace and tranquility. Had the most wonderful stay at True North in St Helena Bay. The place was spotless, beautifully decorated, and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Frank B
5.0
Baie lekker hier gebly. My kamer was baie netjies, met 'n mooi see uitsig. Ek is deurlopend op hoogte gehou van my bespreking, en is baie vriendelik o...
Sien meer
Okt 2025
Jéan D
Saam met lewensmaat
5.0
Truly one of the best. It was an unforgettable stay. The hosts were great with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Goed, beter, True North! Wat kan mens sê? True North is een van daai plekke wat jy met hartseer verlaat en waar jy wens dat jy nog 'n paar dae langer ...
Sien meer
Sep 2025
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay with breathtaking views. The apartment was clean and neat, and the decorations were on par with the amazing seaside view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink True North het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcafabc14cbafe7b9859da0ea64056667bd82e37e9ba615b0ab1d649fd0cb8f2fe7bfafd29bc3e833854da62e20950ab83c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 101 Beach Way Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.735691223407 18.003565364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang