Successfully reported

Tsitsikamma Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Simple, comfortable and friendly. We stayed at Tsitsikamma Cottages twice travelling in both directions from Cape to the Eastern Cape. We found it comfortable, friendly and reasonably priced with everything we needed, including simple instructions on how to use the facilities. Thank you for accommodating us in the way you did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Relaxing. I enjoyed the quietness and nature. Would love to go and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Mooi plaas met lekker bly en braai. Ons het baie lekker gebly en gebraai. Baie mooi area. Geriewe was gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag
5.0
Jun 2025

Netjies, sentrale ligging, mooi plaas. Ideale korttermyn oornagplek vir die Tsitsikamma area. Lieflike plaas en netjiese blyplek vir enkelreisigers asook groot groepe. Baie om te doen en te sien in die area!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustig, stil, mooi omgewing. Weereens baie lekker gebly. Omgewing is so mooi. Blyplek netjies en baie rustig, stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag
5.0
Apr 2025

Beeldskone ontspanning met die groen gras en melkbeeste. Ek het baie lekker gewoon by Tsitsikamma Cottages en kan dit maklik aan enige iemand aanbeveel, veral die wat lief is vir avontuur. Daar is baie wat mens kan doen in die omgewing, en vir daardie rede sal ek voorstel om vir ten minste 2 of meer nagte te bly. Wees bewus dat restaurante en winkels 'n hele entjie ver is om te ry, so bring dit in jou beplanning. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam, en met my aankoms is ek met papiere toegerus om my vinnig te help waar ek wat kan sien/doen/kry vir beide op die gronde en af. Die uitsig is ongelooflik en die huisie self baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie aangename ervaring en bekostigbaar. Wys ek kon langer bly! Na 'n lang, uitputtende reis deur die Oos-Kaap met my vragmotor was die vrede en stilte net wat ek nodig gehad het. Na 'n heerlike swem in die swembad kon ek rustig op die stoep sit met ’n vleisie op die kole en na die vuurvliegies kyk wat ’n vertoning kom lewer het (wat ek laas as kind beleef het). Dankie ook vir die hartlike ontvangs en gasvryheid van die personeel. Dankie ook aan die webtuiste vir die aanbeveling en al die reëlings met my verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kemsley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ek en my vrou het baie lekker gebly hier. Plekkie is baie netjies. Baie lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Sal weer daar gaan oorslaap as die omgewing is. Lekker gebly. Sal weer gaan oorbly as die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Siàn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb680cf4f568823bb8746f1d75d394cc300a1fad6cb8d49567a94c5b86d3a924d411bad3a022a3c9c4dbee01fa86016edad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Farm 542 R102 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992147222222 24.077847222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang