Successfully reported

Tswene 74

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die verblyf word met 'n grondpad bereik en gaste word aangeraai om voor die tyd navraag oor die toestand van die pad te doen aangesien dit weens weerstoestande kan verander.

Die verblyf het trappe en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste en jong kinders nie.

'n Wildritvoertuig is teen R1500 per dag beskikbaar en moet vooraf met die verblyf gereël word.
Vuurmaakhout en ys kan voor die tyd bestel word en sal met aankoms by die eenheid afgelewer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 133
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 133
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 133
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5ebd3b74d3bf5bf897b4693e642f08840851c8f72f5c0eeb5a7c3a5e1a1be3a50d3e8a2e5fee66c6716b9c953336e937f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 133 per nag (plek vir 8) R516 Thabazimbi Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9553345 28.4913918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang